

Sat, 15 Nov
|Klondike Guest Lodge, Vryburg
Vryburg Vroue Retreat
Kom en geniet 'n dag vol verkwikking in die Heilige Gees, profetiese bediening en meer. Jy dra Sy olie (salwing) en waar daar olie is, sal die vuur van Sy herlewing brand!
Time & Location
15 Nov 2025, 08:00 – 15:00
Klondike Guest Lodge, Vryburg, N14, Vryburg, 8600, South Africa
About the event
Kom en geniet 'n dag vol verkwikking in die Heilige Gees, profetiese bediening en meer. Jy dra Sy olie (salwing) en waar daar olie is, sal die vuur van Sy teenwoordigheid brand!
** Ligte Ontbyt & Middag Ete is ingesluit
Die wat wel hulle eie verblyf wil bespreek by Klondike Lodge, kan gerus gebruik maak van die volgende informasie:
admin@klondikevbg.co.za
083 331 4493
Tickets
Toelatings Kaartjie
Hierdie kaartjie sluit in: - Ligte Ontbyt - Middag Ete - Verversings
R 350,00
+R 8,75 ticket service fee
Total
R 0,00
